OUTCRY OVER SOCIAL MEDIA POST AFTER MAN ASSAULTS GIRLFRIEND

0
424

FACEBOOK WAS A BUZZ THIS PAST WEEKEND AFTER A MOTHER NAMED AND SHAMED HER DAUGHTERS BOYFRIEND AFTER HE ALLEGEDLY ASSAULTED HIS GIRLFRIEND.

DOROTHY VAN ZYL WROTE

Ek deel hierdie foto’s van my liefie kind wat Saterdag aand aangerand was deur hierdie man op die foto Lodie van Dyk. My kind is stukkend en dan het hy die vermetelheid om te sè hy is nog lief vir my kind na wat hy aan ha gedoen het. Dis ñ lang herstel pad vir ha weet nie watse letsels maak nou die seerste ma jy Lodie het nie die reg gehad om dit aan ha te doen vir geen rede want nie een rede add op hoekom en waarom nie ma onthou net God slaap nie. My kind ons staan almal by jou jy verdien nie dit jy het ñ goeie hart en so mooi jy verdien net die beste. Baie lief vir jou