Moord op 21-jarige Heidelberger het gemeenskap op hul knieë

0
1054

HEIDELBERG – Die onsinnige moord van Abigail (21) – dogter van een van Heidelberg se bekendste paramedici – Elzona Meyer – het Heidelberg geruk sedert Vrydagaand toe die voorval plaasgevind het.

Die presiese gebeure tydens die voorval is nog duister en ‘n wye soektog na die kapers deur ‘n gedugte polisiespan duur voort.

“Ons sal nie rus voordat ons die skuldiges aangekeer het nie.”

Die voertuig wat gekaap was (‘n rooi Ford Fiesta) is gisteraand in KwaThema deur polisie gevind

LEES VERDER

https://heidelbergnigelheraut.co.za/29689/moord-op-21-jarige-heidelberger-het-gemeenskap-op-hul-kniee/#.Wn7gXI7L3pI.facebook